Tennis

Laerskool Tuinrand gaan 2017 weer tennisspanne kies vir die liga.
As u graag wil hĂȘ dat u kind moet leer tennis speel , kontak Mnr Chris de la Rey.
Besonderhede van tennisafrigting word hieronder uiteengesit:

Oefendae is Vrydae
Tyd 14:00 – 17:00

Mnr de la Rey
sel : 072 184 2734
OF
Mnr Badenhorst
sel : 083 286 6976

Tuinrand Tennis