Sagtebal

Sagtebal word gedurende die 3e kwartaal vir dogters Gr. 4 – 7 aangebied.

Gedurende die Julie vakansie word ‘n kursus aangebied om die dogters touwys te maak en verder te ontwikkel.

Ons het 4 spanne in die liga. O/10, O/11, O/12 en O/13.
Liga wedstryde vind Donderdae plaas.

Oefeninge is Dinsdae en Donderdae as daar nie wedstryde is nie.
Liga begin in Julie maand.

Tuinrand Sagtebal