Rugby

Spanne vir 2018:
0/9 Mnr H du Plessis | Mnr L Badenhorst
0/10 Mnr C de la Rey | Mnr D Rautenbach
0/11 Mnr U Stroebel | Mnr M Jansen van Rensburg
2de span Mnr J Roux | Mnr G Kotzee
1ste span Mnr R van Tromp | Mnr W van der Westhuizen

Oefentye:
Dinsdae en Donderdae:

0/9 – 0/10 – 13:30 – 14:30
0/11 – 0/13 – 14:30 – 15:30

Ons wil net al ons spanne van 2017 baie gelukwens met puik prestasies, waar beide die 0/10 en 0/11 uitgeblink het.

Dumisani Motshwene ons eie blou bul spele van 2017 wat weer die jaar ‘n voorloper is om in die Blou Bul span te speel.

Tuinrand Rugby
Vriendskaplike wedstryde is soos volg vir 2018:
1 Maart L/s Bergsig – weg
9 Maart 0/11 Loftusdag – weg
12 Maart L/s Wonderboom-Suid – weg
15 Maart L/s Saamspan – tuis
17 Maart 0/13A Midstream dag – weg
Nyati rugbytoer 20 – 23 Maart 2018
Ligawedstryde vir 2018:
24 April L/S Simon Bekker (weg)
5 Mei L/S Witpoort (weg)
17 Mei Loslootjie
22 Mei L/S Mayville (tuis)
24 Mei L/S Uitsig (weg)
31 Mei L/S Rayton (tuis)
7 Junie L/S Totiusdal (weg)

Baie geluk aan elke span, afrigter en ouer wat 2017 ‘n suksesvolle jaar gemaak het.
Volgende jaar is ‘n groot jaar so kom ons pak die bul by die horings en maak 2018 ‘n jaar om te onthou.

Ons wil net baie dankie sê vir Mr. van Tromp, die rugby organiseerder, vir al sy harde werk met reëlings en dat alles vlot verloop het die jaar.

Geluk aan Mr. Stroebel en Mr. Bronkhorst met hulle O/10 span wat aangewys is as naaswenners en span van die jaar.

Wil ook geluk sê aan die O/11’s wat meer as 80% van hulle wedstryde die jaar gewen het. Ons is trots op julle.

Ons is ook trots op Dumisani Motshwene wat O/12 Bloubul span gehaal het. Ons is baie trots en sterkte met al jou wedstryde.