Netbal

Laerskool Tuinrand is aktief betrokke by die ontwikkeling van ons kinders se vaardighede op die sportvelde.
Die netbal is vroeg bedrywig die jaar.
Oefening begin 12 Februarie.

Laerskool is actively involved in the development of our children’s skills on the sport fields.
The Netball is starting early this year.
Practice starts 12 February.

Oefentye is as volg:

Dinsdae en Donderdae
O/7 – O/8 12:40 tot 13:20
O/9 – O/13 13:30 tot 14:30

Die seisoen begin met ‘n netbalkliniek vir alle spelers. Na afloop van die kursus gaan daar verskeie aktiwiteite aangebied word. Bv onnies teen ouers wedstryd, braai afsluiting.

After the Netball course various activities will be offered. E.g Teachers will play a match against the parents and there will be a braai afterwards.

Datum: 21 Februarie
Plek: Laerskool Tuinrand
Koste: R40 per dogter

Liga Datums vir 2019:
16 April TR vs SS – Tuis
25 April TR vs W – Tuis
9 Mei HS vs TR – Weg
16 Mei TR vs BS – Tuis
23 Mei GB vs TR – Web

Tuinrand Netbal