Bulletjie

Laerskool Tuinrand se Bulletjie Rugby spanne se spelpeil is van uitstekende hoƫ gehalte a.g.v. hoogstaande afrigting wat deur Bulletjie ouers waargeneem word.

Tuinrand se Bulletjie struktuur word gevorm deur ‘n Skool-onderwyser organiseerder koƶrdineerder, ‘n Bulletjie ouerkomitee wat gesteun word deur ouer afrigters.

Die resultaat is goed afgerigte en doelgerigte positiewe rugbyspelers wat in onderskeidelik O/6, O/7 en O/8 spanne die ruggraat van Laerskool Tuinrand se rugby vorm.

Tydens die Bulletjie rugbyseisoen word liga wedstryde byeenkomste asook groot streekswedstryde soos die Loftus dag en Naka Bulle dag aangebied.

Ons twee O/8 spanne is gekies om ‘n voorwedstryd op Loftus Versveld te speel tydens die hoofwedstryd tussen die Crusaders en die Bulls.

Tuinrand Bulletjie Rugby