Sport

Hier by Tuinrand glo ons dat sport ook ‘n integrale deel van die kind se opvoeding is.
Ons bied die leerders ‘n wye keuse van sport aan, waarin hulle hulself kan uitleef.

Deur die beste vir die leerders te bied, poog ons jaarliks om die God gegewe talente van die leerders en personeel te ontwikkel.

Atletiek Me M Nienaber | Me A Swanepoel
Rugby Mnr R van Tromp
Bulletjie Mnr D Rautenbach
Netbal Me J Bronkhorst | Me J Meyer
Mandjie-Netbal Me M Schoeri
Sagtebal Me T Laas
Landloop Me N Nienaber | Me M Wampach
Krieket Mnr J Roux
Sokker Me M Visser
Tennis Mnr C de la Rey

sport