Mediasentrum

Gedink dat Mediasentrum vervelig is? Nie by Tuinrand nie.

Hier kuier boekbuddies saam met hulle vriende by ons.
Dit is so lekker dat ons sommer lĂȘ van die lag, van al die manewales.
Dit maak ons ook net meer nuuskierig om die ATKV se boeke te gaan soek.

Geheimpie… Daar is ‘n lang ry wat wag om die boeke uit te neem, so lekker het dit geword om meer te weet.

Grootmense is nie die enigstes wat verkiesing hou nie! Jaaaa…..ons moet die mooiste boekies kies.
Dink jy nog die Mediasentrum is vervelig?

Tuinrand Mediasentrum