Leerlingraad 2018:
Daar word van die leiers verwag om hulself onbaatsugtig tot diens van die skool te stel en al hulle take met trots, ywer en gloed te verrig. Hulle moet ‘n voorbeeld vir alle leerders wees en alle leerders met respek en eer te hanteer.
Hoofseun | Hoofdogter | Onderhoofseun | Onderhoofdogter |
---|---|---|---|
Motshwene Dumisani | Vermeulen Cantené | Grobler Le-Roux | Meyer Lisa-Lee |
Leiers 2018: | ||||
---|---|---|---|---|
Bezuidenhout Micayla | Briel Melissa | Brodie Herman | Bronkhorst Charmené | Buitendag Crystal |
Chauke Baballo | Du Plessis Johan | Els Chrizelle | Espach Dean | Grobler Le-Roux |
Jacobs Xené | Kelso Zoë | Kriel Mia | Leibrandt Michellé | Mabe Kea |
Mahlangu Kgotso | Meyer Lisa-Lee | Motshwene Dumisani | Moukgangwe Thembelihle | Pienaar Eunice |
Pieterse Abbegail | Porter Nicole | Seane Amogelang | Taljaard Tinamarie | Van de Walt Hanro |
Van Schalkwyk Misché | Van Vuuren Wian | Vermeulen Cantené | Zayo Zandile |
Leierkamp 2017:
Die leierkamp vind elke jaar plaas sodat ons die nuutverkose leiers kan oplei in die groot taak wat in die jaar vir hul voorlê. Die leiers leer die waarde van leierskap en wat dit regtig beteken om ‘n leier te wees. (Nie net vir jou skool nie, maar ook in ander verhoudings en situasies in hul lewens).
Die leierkamp vind gewoonlik by die Hoekie (VCSV-terrein) plaas. Hier leer die leerders hoe om as ‘n span saam te werk, en is hul Christelike waardes en die rol wat dit in leierskap speel, ook opnuut versterk. Op hierdie kamp leer die leiers ook meer van mekaar as mens en ook hoe om in verskillende situasies by die skool op te tree.
Ons vertrou dat dit ‘n suksesvolle kamp is en dat leerders verskillende waardes leer waaraan hul kan vashou en voortbou om eendag ook in hulle gemeenskappe sterk leiers te kan wees.