VCSV – Verenigde Christelike Studente Vereniging

By Tuinrand het ons ‘n groot groep leerders wat deel vorm aan die VCSV.

Die personeel wat betrokke is, is:
Me J Meyer
Me L Meiring
Me A van Vuuren
Me M Wampach
Mnr W van der Westhuizen

Elke 2de pouse op ‘n Woensdag kom al die leerders in die saal bymekaar om ons Hemelse Vader te loof. Kom sing saam en ontvang ‘n boodskappie vir die week.
Daar word 10 leiers verkies.

Die tema vir die jaar is: “Liefde kan┬áHernu”