Kunskompetisies

Tuinrand het behoorlik gepronk in 2017. Die week van 21 – 25 Augustus 2017 is die kunswerke in die Lynnwoodrif Sentrum uitgestal. Tydens die glansryke prysuitdelingsfunksie het die leerders geskenke en sertifikate ontvang wat oorhandig is deur Me Leonore.

50 leerders van Tuinrand neem deel!
6 Leerders word as kategorie wenners aangewys!

Daar sal in 2018 weer Eisteddfod wees.