Die koor het uitstekend gevaar in al hul optredes gedurende 2018.
Hul is genooi om aan die Winterkonsert asook Tshwane Jeugfees deel te neem.
Olitilwe Sekhobela ‘n Gr. 5 leerder is opgeneem in die Jakaranda Kinderkoor.
Oefen tye: | Practice Times:
Maandae/Mondays 13:45 – 15:00
Auditions will take place at the beginning of February 2019.
