Kultuur

[su_row]
[su_column size=”1/2″]
By Tuinrand is kultuur net so belangrik soos sport en akademie.

Ons maak seker dat kinders in totaliteit ontwikkel.

Ons gee kinders deurgaans geleentheid om aan ‘n verskeidenheid kultuur aktiwiteite deel te neem.

Verskeie kuns en kulturele aktiwiteite word by Tuinrand aangebied:
[/su_column]
[su_column size=”1/2″] kuns_kultuur [/su_column]
[/su_row]

Koor Me S van der Westhuizen | Me T Laas
Spreekkoor Me S van der Westhuizen | L Janse van Rensburg
Eisteddfod Me D Willers | Me T Laas
Revue Me S van der Westhuizen | Me T Laas | M Nienaber | A Janse van Rensburg
Liedjie Fees S vd Westhuizen | Me E Theron
Kunskompetisies Me L Meiring | Me N Nienaber
Redenaarskompetisies Me L Meiring | Me E Theron
Akademiese Olimpiades Me J Meyer | Me T Laas
VCSV – Verenigde Christelike Studente Vereniging Me M Wampach | Me J Meyer | Me L Meiring | Me A van Vuuren | L Janse van Rensburg