Voedingsprojek

Ons het `n Voedingsprojek by ons skool, omdat daar `n behoefte daarvoor ontstaan.  Daar is tans 42 leerders, wat by die voedingskema baat vind.

Hulle kry elke dag twee etes waarvan een `n gekookte ete en die ander broodjies is.

Ons poog ook om voor elke lang vakansie ‘n kospakkie voorsien aan ons behoeftige gesinne en is daarom baie afhanklik van skenkings in die vorm van nie-bederfbare produkte.

Tuinrand Voedingsprojek