Klerestoor

Tweedehandse klerestoor:

Baie dankie aan alle ouers wat klere skenk vir die klerestoor!
Ons klerestoor is Woensdae middae direk na skool oop (13:40 – 13:50).

Pryse is soos volg:
Skoolhemde R20
Rompies R30
Seuns kortbroeke R20
Sweetpakbroeke R30
Sweetpakbaadjies R30

Kom koop betyds terwyl daar voorraad beskikbaar is.

Tuinrand Klerestoor