Graad 7 / Grade 7

[su_row]
[su_column size=”1/2″]

Graad 7 Onderwysers vir 2019:
Me. M Nienaber Gr 7 N – Graadvoog
Mnr. J Roux Gr 7 J
Me. van der Merwe Gr 7 M

[/su_column]
[su_column size=”1/2″] schooling_7 [/su_column]
[/su_row]

In Graad 7 betree die leerders die eerste jaar van die volgende fase, nl. die Senior Fase.
Hierdie fase word in Graad 9 afgesluit. Leerders word toenemend vir hul hoƫrskooljare voorberei.
Werk raak al meer gevorderd en vereis baie toegewydheid van leerders. In hierdie fase is daar nege vakke.

Die Gr. 7-afskeid te Sun City, Valley of the Waves is altyd ‘n hoogtepunt en die leerders geniet dit terdeĆ«.

Gr. 7 is the first year of the senior phase. This phase ends at the end of Gr. 9. Learners are constantly being prepared for high school. The workload is a lot more and more specialized, which requires a lot of hard work from the learners. In this phase there are 9 subjects. At the end of Gr. 7 learners get the oppertunity to go to Sun City which is an absolute highlight of the year.