Graad 6 / Grade 6

[su_row]
[su_column size=”1/2″]

Onderwysers vir 2019:
Me A van Rensburg Gr 6 R – Graadvoog Intersen
M Baberis Gr 6 B
Mnr M van Heerden Gr 6 M
Mnr D Rautenbach Gr 6 R

In Graad 6 bereik die leerders die einde van die intermediêrefase.

In hierdie jaar is hulle nie net akademies in ‘n groeifase van hulle lewe nie, maar moet hulle ook kreatief begin funksioneer ten opsigte van projekte by die skool en akademiese opdragte.

[/su_column]
[su_column size=”1/2″] schooling_6 [/su_column]
[/su_row]

Vanuit hierdie groep moet die volgende jaar se leiers gekies word.

Hulle woon ook veldskool by wat hulle skaaf ten opsigte van groepwerk, onafhanklikheid en selfontwikkeling.

In Grade 6 learners reach the end of the intermediate phase. Not only are they in an academic growing phase of their lives, but they have to start functioning creatively with regards to projects at school as well as academically.
From this group, prefects for the following year have to be chosen. They also have the opportunity to go to veldskool where their social, independent and self development skills are developed.