Graad 5 / Grade 5

[su_row]
[su_column size=”1/2″]

Daar is 4 klasse in Gr 5 vir 2019: There are 4 classes in Gr 5 for 2019:
Mnr G Kotzee Gr 5 K – Graadvoog Intersen
Mnr D de Klerk Gr 5 D
Me L van der Merwe Gr 5 V
C van Greuning Gr 5 G

Die Graad 5-leerders kry gedurende hul graad 5 jaar die geleentheid om akademies, kultureel en op sportgebied te ontwikkel.

The Grade 5 learners get all the possible opportunities to develop on different levels of academics, culture and sport.

[/su_column]
[su_column size=”1/2″] schooling_5 [/su_column]
[/su_row]

Op sportgebied word ‘n verskeidenheid sportsoorte aangebied om aan leerders se sportbehoeftes te voorsien.
Koor, Revue en Eisteddfod is ook beskikbaar vir leerders wat graag aan kulturele aktiwiteite wil deelneem.

Different types of sport is on offer to ensure your child develops to his/her full potential. Coir, Revue + Eisteddfod is also available.