Graad 1

Daar is 3 Afrikaanse klasse.
[su_row]
[su_column size=”1/2″]

Graad 1 Onderwyseresse:
Me L Meiring Gr 1 M – Graadvoog
Me A van Vuuren Gr 1 V
Me J Bronkhorst Gr 1 B

[/su_column]
[su_column size=”1/2″] schooling_1 [/su_column]
[/su_row]

Op akademiese vlak word hoogstaande onderig aangebied.
Die Graad 1 onderwyseresse help met huiswerk by die Tuinrand naskoolleerders se studie’uur.
Die graad eens vaar jaarliks baie goed met die departementele toetse en landswye Conquestas wat geskryf word.

Ons leesprogram lewer uitstekende resultate. Die leerders kry geleentheid om 200 woorde te herken.
Indien hulle daarin slaag, ontvang hulle ‘n erf. Dan volg leesboeke en hulle werk vir ‘n motor, huis en strandhuis!
In diƩ proses leer hulle, hoe harder ek werk hoe meer vrugte pluk ek!

Ons spog ook met pragtige stories met groot prente wat leerders omtrent daagliks hoor!
Wat wiskunde aanbetref, ontvang leerders weekliks ‘n speletjie want ons glo deur speel, leer jy!