[su_row]
[su_column size=”1/2″]

Welkom by Laerskool Tuinrand

Laerskool Tuinrand skep sprankelleerders,
deur kreatiewe onderrig en toekomsgerigte opvoedkundige beginsels.

Ons Slagspreuk :

Elkeen bring sy kant – Tuinrand is aan die brand.

In die webblad sal u heelwat kommunikasie vanaf die skool en allerhande interessante inligting oor Laerskool Tuinrand vind. Inligting soos:

Skool kalender
Buitemuurse aktiwiteite
Vakhoofde

Die skool se organisasiestruktuur
Alles wat die skool aanbied
Die geskiedenis van ons skool
Ontmoet die skool se topbestuur en skoolsekretaresses
Padkaart na die skool

[/su_column]
[su_column size=”1/2″] [rev_slider alias=”HomeSlider1″][/su_column]
[/su_row]

Ons kenmerk by Laerskool Tuinrand is: Liefde, Vrede en Vreugde.
Lees ook wat kom “Uit die hoof se kantoor” en kontak gerus die skool indien u enige navrae het.
U word ook uitgenooi om aan die Skool en die Beheerliggaam terugvoer te gee rakende enige aangeleentheid.

Die skool met die hartklop vir sukses!

Beheerliggam:
F Hetzel – Voorsitter
E Nell
M Fouche
K Van Dyk
L Badenhorst
S v d Westhuizen
S White
E Theron
P van der Merwe
L Meiring